Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Revolverheld | |
---|---|
![]() Revolverheld by Radio Hamburg se Top 819-funksie. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Hamburg (Duitsland) |
Genres | Pop, poprock |
Jare aktief | 2003 — hede |
Etikette | Sony BMG |
Webwerf | www.revolverheld.net |
Lede | Johannes Strate Kristoffer Hünecke Niels Grötsch Jakob Sinn Florian Speer |
Revolverheld is 'n musiekgroep vanuit Hamburg (Duitsland) wat in 2003 onder die oorspronklike naam Manga tot stand gekom het. In 2004 het hulle die groep na Tsunamikiller hernoem, maar het dit ná die Indiese Oseaan-tsoenami van 2004 na Revolverheld vernoem.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Revolverheld. |