Rhigozum | |
---|---|
Rhigozum obovatum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Bignoniaceae |
Klade: | Paleotropiese klade |
Genus: | Rhigozum Burch., (1822) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Rhigozum is 'n genus van blomdraende struike of bome in die Bignoniaceae familie. Die genus is inheems aan Afrika, die Arabiese Skiereiland en Madagaskar.
Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:[1]