Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ric Drasin | |
Geboortenaam | Richard Alan Drasin |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ric Drasin (gebore 12 Julie 1944) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zero Tolerance (1994), Submerged (2000), en Critical Mass (2001).