Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ricardo Hurtado | |
Geboortenaam | Ricardo Javier Hurtado[1] |
---|---|
Geboorte | 22 Augustus 1999 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ricardo Hurtado (gebore 22 Augustus 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Goldbergs (2013), School of Rock (2016), Glimpse (2017), en The Mick (2017).