Richard Bancroft | |
---|---|
Gebore | 1544 Farnworth, Lancashire, Engeland |
Sterf | 2 November 1610 (op 66) Lambeth, Surrey, Engeland |
Nasionaliteit | Engeland |
Beroep | Biskop |
Titel | Aartsbiskop van Kantelberg |
Termyn | November 1604–2 November 1610 |
Voorganger | John Whitgift |
Opvolger | George Abbot |
Aartsbiskop Richard Bancroft is gebore in 1544 in die dorpie Farnworth, toe 'n dorpie in die suide van Lancaster. Hy is oorlede op 2 November 1610 in die Lambeth-paleis.