Richard Lumsden | |
Geboortenaam | Richard James Lumsden[1][2] |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1965 |
Nasionaliteit | Brit |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Lumsden (gebore 24 Junie 1965) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sense and Sensibility (1995), The Avengers (1998), en Darkest Hour (2017), en in die televisiereeks Sugar Rush (2005).