Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rick Aviles | |
Geboortenaam | Richard Anthony Aviles |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rick Aviles (14 Oktober 1952 – 17 Maart 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cannonball Run (1981), Ghost (1990), Carlito's Way (1993), en Waterworld (1995).