Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ricky Kim | |
![]() | |
Geboortenaam | Ricky Lee Neely |
---|---|
Geboorte | 19 Junie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ricky Kim (gebore 19 Junie 1981) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Jejoongwon (2010), Athena: Goddess of War (2010), en The Queen's Classroom (2013).