Rio Iguazú | |
---|---|
Die Rio Iguazú net oos van die Iguazú-waterval in Brasilië. | |
Die stroomgebied van die Rio Iguazú. | |
Oorsprong | naby Curitiba, Brasilië |
Monding | Río Paraguay naby Foz do Iguaçu, Argentinië, Brasilië |
Stroomgebied | Brasilië |
Lengte | 1 320 km (820 myl) |
Oorspronghoogte | 1 200 m (3 937 voet) |
Mondinghoogte | 110 m (361 voet) |
Gemiddelde afloop | 1 746 m³/s (61 659 vt/s³) |
Stroomgebiedopp. | 123 162 km² (23 938 myl²) |
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
|
Die Rio Iguazú (Portugees: Rio Iguaçu; [ˈʁi.u iɡwaˈsu], Spaans: Río Iguazú, [ˈri.o iɣwaˈsu]) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 320 km, is 'n oostelike sytak van die Río Paraná.
Die Rio Iguazú ontspring naby die Brasiliaanse stad Curitiba. Aansluitend vloei die rivier in 'n westelike rigting en mond by Foz do Iguaçu op die Argentyns-Brasiliaanse grens in die Río Paraguay uit. Net voor sy monding bereik die Rio Iguazú die bekende Iguazú-waterval, sedert 1984 'n Unesco-wêrelderfenisgebied.