Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rio Mangini | |
Geboorte | 6 Oktober 2002 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rio Mangini (gebore 6 Oktober 2002) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bitch (2017) en in die televisiereekse Teen Wolf (2011), Bella and the Bulldogs (2015), en Everything Sucks! (2018).