Rita Rani Ahuja | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rita Rani Ahuja (gebore 10 Desember 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Trade Offs (2003) en in die televisiereekse Sleeper Cell (2005) en Steven Universe (2013).