Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rob Archer | |
Geboorte | 9 Augustus 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rob Archer (gebore 9 Augustus 1975) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kick-Ass 2 (2013), A Christmas Horror Story (2015), en Pixels (2015), en in die televisiereeks Lost Girl (2010).