Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert A. Silverman | |
Geboortenaam | Robert Andrew Silverman |
---|---|
Geboorte | 24 Februarie 1938 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert A. Silverman (gebore 24 Februarie 1938) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scanners (1981), Naked Lunch (1991), Waterworld (1995), en Jason X (2001).