Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Iler | |
Geboortenaam | Robert Michael Iler |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1997–2009; 2016-nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Iler (gebore 2 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tadpole (2000) en Daredevil (2003), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).