Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robin Irvine | |
Geboorte | 21 Desember 1901 |
---|---|
Sterfte | 28 April 1933 (op 31) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robin Irvine (21 Desember 1901 – 28 April 1933) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente When Boys Leave Home (1927), Easy Virtue (1928), Confetti (1928), en The Ship of Lost Men (1929).