Robin Lord Taylor | |
![]() | |
Geboortenaam | Robin Lord Taylor |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robin Lord Taylor (gebore 4 Junie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Accepted (2006) en Another Earth (2011), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Gotham (2014).