Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rockets Redglare | |
Geboorte | 8 Mei 1949 |
---|---|
Sterfte | 28 Mei 2001 (op 52) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rockets Redglare (8 Mei 1949 – 28 Mei 2001) was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stranger Than Paradise (1984), After Hours (1985), Big (1988), en Trees Lounge (1996).