Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roger Tonge | |
Geboortenaam | Anthony Roger Tonge |
---|---|
Geboorte | 30 Januarie 1946 |
Sterfte | 26 Februarie 1981 (op 35) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roger Tonge (30 Januarie 1946 – 26 Februarie 1981) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Z Cars (1962), Detective (1964), en Crossroads (1964).