Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Roland Harrah III | |
Geboortenaam | Roland Edward Harrah |
---|---|
Geboorte | 20 Januarie 1973 |
Sterfte | 3 Januarie 1995 (op 21) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Roland Harrah III (20 Januarie 1973 – 3 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Braddock: Missing in Action III (1988) en Shadow of China (1989), en in die televisiereeks Airwolf (1984).