Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Roma .
Romani of Romanes (romani ćhib ) is 'n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in Sentraal - en Oos-Europa deur 3 miljoen Roma gepraat word. Dit is verwant aan Hindi en Oerdoe . In Kosowo en Noord-Masedonië word Romani as plaaslike ampstaal erken en in Duitsland ,[ 4] Finland , Hongarye ,[ 5] Noorweë , Oostenryk , Roemenië , Slowenië en Swede [ 6] word Romani amptelik as minderheidstaal erken.
Die belangrikste dialekte (volgens moedertaalsprekers ) is: Vlax-Romani (500 000[ 7] ), Balkan-Romani (600 000[ 8] ) en Sinte-Romani (300 000[ 9] ). Die verskille tussen verskeie variëteite is so groot soos, byvoorbeeld, die verskille tussen verskeie Slawiese tale .[ 10]
↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 8 Mei 2016 .
↑ (en ) Constitution of the Republic of Kosovo Geargiveer 11 Oktober 2017 op Wayback Machine (PDF; 244 kB), bl. 8.
↑ "www.sobranie.mk: Assembly of the Republic of Macedonia " . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 29 Oktober 2013 .
↑ "Regional- und Minderheitensprachen" (PDF) (in Duits). Berlin: Federal Ministry of the Interior. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 April 2012. Besoek op 12 Augustus 2012 .
↑ "National and Ethnic Minorities in Hungary" (PDF) . Facts About Hungary (in Hongaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 12 Augustus 2012 .
↑ "National minorities and minority languages" (in Sweeds). Swedish Ministry for Integration and Gender Equality. 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2014. Besoek op 12 Augustus 2012 .
↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Vlax" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016 .
↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Balkan" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2019. Besoek op 8 Mei 2016 .
↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Romany, Sinte" (in Engels). Ethnologue . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 Mei 2016 .
↑ (cz ) Hübschmannová, Milena (1993). Šaj pes dokaveras - Můžeme se domluvit . Olomouc: Pedagogická fakulta UP Olomouc. p. 23. ISBN 80-7067-355-9 .
Wikipedia
Amptelike taal Streeks-/ minderheidstale
Amptelike taal Minderheidstale Griekse variëteite Gebaretale
Amptelike taal Streekstale Minderheidstale Gebaretale
Amptelike tale Minderheidstale Gebaretale
Amptelike tale Streekstale Nie-amptelike dialekte Gebaretale
Amptelike tale Minderheidstale
Amptelike taal Streeks-/ minderheidstale Gebaretale
Amptelike tale Minderheidstale Gebaretale
Amptelike tale Minderheidstale Gebaretale
Amptelike tale Minderheidstale Gebaretale
Amptelike taal Minderheidstale Gebaretale
Amptelike taal Minderheidstale Gebaretale