Romulea viridibracteata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. viridibracteata
|
Binomiale naam | |
Romulea viridibracteata M.P.de Vos, (1972)
|
Romulea viridibracteata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap en kom van die Roggeveldberge tot by die Pakhuispas voor. Die plant het 50% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan voordat die gebied 'n beskermde gebied verklaar is. Die populasie het tans geen bedreigings nie en die plant word as seldsaam beskou.