Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ron Tarr | |
Geboortenaam | Ronald Lawrence Morisco-Tarr |
---|---|
Geboorte | 14 November 1936 |
Sterfte | 20 Oktober 1997 (op 60) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ron Tarr (14 November 1936 – 20 Oktober 1997) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A View to a Kill (1985), Eat the Rich (1987), en Willow (1988), en in die televisiereeks The Onedin Line (1971).