Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ronald Radd | |
Geboorte | 22 Januarie 1929 |
---|---|
Sterfte | 23 April 1976 (op 47) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ronald Radd (22 Januarie 1929 – 23 April 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Sea Gull (1968) en in die televisiereekse The Saint (1962) en Callan (1967).