Ronne Troup | |
Geboorte | 10 Junie 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ronne Troup (gebore 10 Junie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Man from Independence (1974) en in die televisiereekse My Three Sons (1960), The Practice (1997), en Strong Medicine (2000).