Rooihalsfraiingpoot | |
---|---|
Broeivere | |
Wintervere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. lobatus
|
Binomiale naam | |
Phalaropus lobatus (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding: broeigebied in rooi en gebiede waar hulle oorwinter in blou. |
Die Rooihalsfraiingpoot (Phalaropus lobatus) is 'n waadvoël wat skaars is en slegs gesien word in die somer by plekke soos mere, soutpanne en rioolplase. Die voël word selde by die see gesien. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked phalarope.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Phalaropus lobatus. |