Rooikalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. alatus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus alatus L., (1760)
| |
Sinonieme | |
Die rooikalkoentjie (Gladiolus alatus) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord-Kaap vanaf Nieuwoudtville tot Bredasdorp en Caledon voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[1][2]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gladiolus alatus. |