Rooivoëlbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. zombamontana
|
Binomiale naam | |
Psychotria zombamontana (Kuntze) Petit
|
Die Rooivoëlbessie (Psychotria zombamontana) is 'n boom wat voorkom in die Lebomboberge, die noordelike Drakensberge, die ooste van Zimbabwe en ook in Mosambiek. Dit lyk baie soos die Geelblomvoëlbessie.