Rory Cochrane | |
Geboorte | 28 Februarie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rory Cochrane (gebore 28 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dazed and Confused (1993), Empire Records (1995), A Scanner Darkly (2006), en Argo (2012).