Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rosabell Laurenti Sellers | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rosabell Laurenti Sellers (gebore 27 Maart 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whistleblower (2010), Balancing Act (2012), en Out of the Blue (2013), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).