Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rose Hill | |
Geboortenaam | Rose Lilian Hill |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1914 |
Sterfte | 22 Desember 2003 (op 89) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rose Hill (5 Junie 1914 – 22 Desember 2003) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Every Home Should Have One (1970) en in die televisiereekse ITV Television Playhouse (1955) en 'Allo 'Allo! (1982).