Rosetta LeNoire

Rosetta LeNoire
Geboortenaam Rosetta Olive Burton
Geboorte (1911-08-08)8 Augustus 1911
Sterfte 17 Maart 2002 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1939–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rosetta LeNoire (8 Augustus 1911 – 17 Maart 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Moscow on the Hudson (1984), The Brother from Another Planet (1984), en Brewster's Millions (1985), en in die televisiereeks Family Matters (1989).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1940: Medicus Film of New York World's Fair
  • 1972: Fritz the Cat
  • 1984: Moscow on the Hudson
  • 1984: The Brother from Another Planet
  • 1985: Brewster's Millions
  • 1998: Scandalize My Name: Stories from the Blacklist

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1986: Amen
  • 1989: Family Matters

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1971: The Coming Asunder of Jimmy Bright
  • 1975: Guess Who's Coming to Dinner

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]