Rothmannia | |
---|---|
Septemberklokkies (Rothmannia globosa) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Tribus: | Gardenieae |
Genus: | Rothmannia Thunb., (1776) |
Spesies | |
Sien teks. |
Rothmannia is 'n plant genus wat hoort tot die familie Rubiaceae. Hierdie genus kom voor in woude, woudrande of beboste dele wat in woud oorgaan. Hierdie genus is endemies aan Afrika.
Daar is 23 spesies wat tot die genus hoort:[1]