Rowan Blanchard | |
Geboorte | 14 Oktober 2001 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rowan Blanchard (gebore 14 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Wrinkle in Time (2018) en A World Away (2019), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Girl Meets World (2014).