Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rupert Farley | |
Geboortenaam | Rupert Charles Farley |
---|---|
Geboorte | 4 Augustus 1957 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1983–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rupert Farley (gebore 4 Augustus 1957) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mrs Brown (1997), Shakespeare in Love (1998), en From Hell (2001).