SATA

Tennis Suid-Afrika
Engelse naam Tennis South Africa
Afkorting TSA
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Sportsoorte Tennis
Gestig op 10 Augustus 2000
Lid van Internasionale Tennisfederasie
Vastelandse beheerliggaam Confédération Africaine de tennis
President Gavin Crookes
Setel Pretoria, Suid-Afrika
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf tennissa.co.za

Tennis Suid-Afrika (Engels: Tennis South Africa), voorheen die Suid-Afrikaanse Tennisassosiasie (Tennis South Africa Association, SATA), organiseer tennisbedrywighede in Suid-Afrika.

Veertien provinsiale assosiasies is by SATA geaffilieer. Hulle is:

  • Boland
  • Gauteng-Oos
  • Gauteng-Sentraal
  • Gauteng-Noord
  • Grens
  • KwaZulu-Natal
  • Limpopo
  • Mpumulanga
  • Noord-Kaap
  • Noordwes
  • Oos-Kaap
  • Suid-Westelike Distrikte
  • Vrystaat
  • Westelike Provinsie

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]