SC Fürstenfeldbruck

SC Fürstenfeldbruck

Volledige naam Sportclub Fürstenfeldbruck
von 1919 e.V.
Stigtingsdatum 1919
Tuisveld Stadion an der Klosterstraße,
Fürstenfeldbruck
Kapasiteit 5 000
Kompetisie Oberliga Beiere

SC Fürstenfeldbruck is 'n sportklub uit Fürstenfeldbruck in die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

Die klub is in Augustus 1919 gestig en het ook afdelings vir pluimbal en tafeltennis. Fürstenfeldbruck se beste prestasie was om in die 1970’s in die Amateurliga Beiere te speel, destyds die derde hoogste vlak.

Onlangse ligaposisionering

[wysig | wysig bron]
  • 1992–1993 (V) Bezirksoberliga 1ste
  • 1993–1994 (V) Landesliga Suid 10de
  • 1994–1995 (V) Landesliga Suid
  • 1995–1996 (V) Landesliga Suid 8ste
  • 1996–1997 (V) Landesliga Suid 12de
  • 1997–1998 (V) Landesliga Suid 9de
  • 1998–1999 (V) Landesliga Suid 11de
  • 1999-00 (V) Landesliga Suid 10de
  • 2000-2001 (V) Landesliga Suid 8ste
  • 2001-2002 (V) Landesliga Suid 1ste
  • 2002-2003 (IV) Oberliga Beiere 5de
  • 2003-2004 (IV) Oberliga Beiere 4de
  • 2004-2005 (IV) Oberliga Beiere 5de
  • 2005-2006 (IV) Oberliga Beiere 8ste
  • 2006-2007 (IV) Oberliga Beiere 17de
  • 2007-2008 (V) Landesliga Suid

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Oberliga Beiere 2006/07-seisoen

1. FC Bad Kötzting1.FC Neurenberg IISpVgg Weiden1. SC FeuchtSpVgg BayreuthFC IsmaningFC MemmingenSSV Jahn Regensburg – SC Fürstenfeldbruck – SV HeimstettenSpVgg Greuther Fürth IISpVgg Unterhaching IITSV AindlingTSV GroßbardorfVfL FrohnlachSV Wacker Burghausen IIWürzburger FVSpVgg Beiere Hof1. FC Eintracht Bamberg