SV Arminia Hannover
|
Volledige naam |
Sport-Verein Arminia Hannover e.V.
|
Stigtingsdatum |
1910
|
Tuisveld |
Rudolf Kalweit-stadion Hannover
|
Kapasiteit |
15 000
|
Kompetisie |
Oberliga Noord
|
SV Arminia Hannover is 'n Duitse sokkerklub uit Hannover in die deelstaat Neder-Sakse.
Die klub is in 1910 gestig as FC Arminia Hannover. In 1918 het die klub met Rugby-Verein Merkur saamgesmelt om SV Arminia-Merkur te vorm en twee jaar later het die klub sy huidige naam aangeneem.
In die 1932/33-seisoen het die klub die kwarteindstryd in die uitspeelwedstryde om die Duitse titel gehaal. Na die Tweede Wêreldoorlog het die klub 'n paar seisoene in die Oberliga deurgebring, destyds die hoogste klas.
Benewens sokker, het die klub ook afdelings vir Amerikaanse voetbal, handbal, tennis en tafeltennis.
- 1963-64 (II) Regionalliga Noord 3de
- 1964-65 (II) Regionalliga Noord 4de
- 1965-66 (II) Regionalliga Noord 6de
- 1966-67 (II) Regionalliga Noord 1ste
- 1967-68 (II) Regionalliga Noord 1ste
- 1968-69 (II) Regionalliga Noord 5de
- 1969-70 (II) Regionalliga Noord 8ste
- 1970-71 (II) Regionalliga Noord 14de
- 1971-72 (II) Regionalliga Noord 14de
- 1972-73 (II) Regionalliga Noord 9de
- 1973-74 (II) Regionalliga Noord 9de
- 1974-75 (III) Am.Oberliga Noord 2de
- 1975-76 (III) Am.Oberliga Noord 1ste
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Noord 13de
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Noord 15de
- 1978-79 (II) 2.Bundesliga Noord 12de
- 1979-80 (II) 2.Bundesliga Noord 19de
- 1980-81 (III) Am.Oberliga Noord 11de
- 1981-82 (III) Am.Oberliga Noord 2de
- 1982-83 (III) Am.Oberliga Noord 9de
- 1983-84 (III) Am.Oberliga Noord 8ste
- 1984-85 (III) Am.Oberliga Noord 6de
- 1985-86 (III) Am.Oberliga Noord 9de
|
- 1986-87 (III) Am.Oberliga Noord 2de
- 1987-88 (III) Am.Oberliga Noord 13de
- 1988-89 (III) Am.Oberliga Noord 11de
- 1989-90 (III) Am.Oberliga Noord 13de
- 1990-91 (III) Am.Oberliga Noord 18de
- 1991-92 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 8ste
- 1992-93 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 10de
- 1993-94 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 13de
- 1994-95 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 8ste
- 1995-96 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 11de
- 1996-97 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 2de
- 1997-98 (III) Regionalliga Noord 6de
- 1998-99 (III) Regionalliga Noord 13de
- 1999-00 (III) Regionalliga Noord 10de
- 2000-01 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 3de
- 2001-02 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 11de
- 2002-03 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 7de
- 2003-04 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 7de
- 2004-05 (IV) Oberliga Noord 9de
- 2005-06 (IV) Oberliga Noord 9de
- 2006-07 (IV) Oberliga Noord 15de
- 2007-08 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes
|