Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sada Thompson | |
Geboortenaam | Sada Carolyn Thompson |
---|---|
Geboorte | 27 September 1927 |
Sterfte | 4 Mei 2011 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1955–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sada Thompson (27 September 1927 – 4 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Family (1976) en Cheers (1982).