Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sadie Corré | |
Geboortenaam | Sarah Corré |
---|---|
Geboorte | 31 Mei 1918 |
Sterfte | 26 Augustus 2009 (op 91) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1962–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sadie Corré (31 Mei 1918 – 26 Augustus 2009) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Rocky Horror Picture Show (1975), The Dark Crystal (1982), Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), en Caravaggio (1986).