Mohamed Salah al-Din al-Halim Zaidan, bekend as Saif al-Adel (Arabies: محمد صلاح الدين الحليم زيدان; * 11 April, 1960 in Goewernoraat Monufia, Verenigde Arabiese Republiek) is 'n terroris en die geestelike leier van verskillende djihadistiese groepe soos byvoorbeeld al-Kaïda.[1][2]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Saif al-Adel. |