Saint-Cyprien, Pyrénées-Orientales

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Saint-Cyprien
Franse kommunes
Amptelike naamSaint-CyprienWysig
Inheemse etiketSaint-CyprienWysig
Amptelike taalKatalaansWysig
LandFrankrykWysig
Hoofstad vancanton of La Côte RadieuseWysig
Geleë in tydsoneUTC+01:00, 00Wysig
Geleë in die statistiese territoriale entiteitaire d'attraction de Perpignan, Sant Cebrià de Rosselló urban unitWysig
Geassosieerde kiesafdelingcanton of la Côte sableuseWysig
Geleë in of aan waterliggaamAgulla de la MarWysig
Geografiese ligging42°37′5″N 3°0′23″EWysig
Kantoor gehou deur hoof van die regeringburgemeester van Saint-CyprienWysig
Hoof van plaaslike regeringThierry Del PosoWysig
Grens aanCanet-en-Roussillon, Alénya, Elne, Latour-Bas-ElneWysig
Kataloguskode5Wysig
Poskode66750Wysig
Telefoon nommer+33-4-68-37-68-00Wysig
Fax number+33-4-68-21-43-89Wysig
Email addressmailto:contact@stcyprien.frWysig
Amptelike webwerfhttp://www.saint-cyprien.comWysig
Kategorie vir kaarteCategory:Maps of Saint-Cyprien (Pyrénées-Orientales)Wysig
Map
Place de la République

Saint-Cyprien (Franse uitspraak: Franse uitspraak: [sɛ̃ sipʁijɛ̃] () Katalaans: Sant Cebrià de Rosselló) is 'n kommune in die département Pyrénées-Orientales in Suid-Frankryk

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

In die 20ste eeu was Saint-Cyprien 'n kampterrein wat ongeveer 70 000 Republikeinse ontsnaptes uit Spanje aan die einde van die Spaanse Burgeroorlog gehuisves het. Hulle is in baie swak toestande aangehou, in oop ruimtes wat deur doringdraad toegemaak is, wat hulle verhinder het om dit te verlaat. Tydens die Tweede Wêreldoorlog is dit gebruik om mense te interneer voordat hulle na uitwissingskampe gestuur is.

Kaart van Saint-Cyprien en sy omliggende dorpe

Sport

[wysig | wysig bron]

Die belangrikste toeskouersport in die dorp is Rugby League, terwyl branderplankry, snorkel en bootwedrenne ook gewild is.

 Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.