Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sam Spruell | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sam Spruell is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snow White and the Huntsman (2012), The Counselor (2013), Taken 3 (2014), en Legend (2015).