Samuel Prout | |
---|---|
![]() Portret van Samuel Prout deur John Jackson in 1831 | |
Gebore | Plymouth, Devon, Engeland | 17 September 1783
Sterf | 10 Februarie 1852 (op 68) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | ![]() |
Veld | skilder |
Samuel Prout (17 September 1783 – 10 Februarie 1852) is bekend in die waterverfskilderkuns vir sy getroue en gedetailleerde uitbeelding van geboue en omgewings in Wes-Europa nadat die Napoleontiese Oorloë tot 'n einde gekom het in 1815.