Sander Boschker | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Sander Bernard Jozef Boschker[1] | ||
Gebore | 20 Oktober 1970 | ||
Geboorteplek | Lichtenvoorde, Nederland | ||
Lengte | 1,84 m | ||
Speelposisie | Doelwagter | ||
Jeugloopbaan | |||
SV Longa '30 | |||
Lichtenvoorde | |||
Twente | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1989–2003 | Twente | 356 | (0) |
2003–2004 | Ajax | 0 | (0) |
2004–2014 | Twente | 199 | (0) |
Totaal | 555 | (0) | |
Nasionale span | |||
2010 | Nederland | 1 | (0) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sander Bernard Jozef Boschker (gebore op 20 Oktober 1970 in Lichtenvoorde) is 'n Nederlandse professionele sokkerspeler. Hy speel sedert 1989 by FC Twente as doelwagter. Hy het in seisoen 2003/04 vir AFC Ajax gespeel en het een keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika het hy deel van die Nederlandse span uitgemaak, maar het egter nie gespeel nie.
Daar is nie 'n speler wat meer wedstryde vir FC Twente gespeel het as Boschker nie. Slage vier spelers (almal doelwagters) het al meer wedstryde as hy in die Eredivisie gespeel.
Klub | Seisoen | Liga | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|
FC Twente | 1989/90 | Eredivisie | 1 | 0 |
FC Twente | 1990/91 | Eredivisie | 0 | 0 |
FC Twente | 1991/92 | Eredivisie | 23 | 0 |
FC Twente | 1992/93 | Eredivisie | 9 | 0 |
FC Twente | 1993/94 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 1994/95 | Eredivisie | 31 | 0 |
FC Twente | 1995/96 | Eredivisie | 23 | 0 |
FC Twente | 1996/97 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 1997/98 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 1998/99 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 1999/00 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 2000/01 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 2001/02 | Eredivisie | 33 | 0 |
FC Twente | 2002/03 | Eredivisie | 32 | 0 |
AFC Ajax | 2003/04 | Eredivisie | 0 | 0 |
FC Twente | 2004/05 | Eredivisie | 30 | 0 |
FC Twente | 2005/06 | Eredivisie | 26 | 0 |
FC Twente | 2006/07 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 2007/08 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 2008/09 | Eredivisie | 29 | 0 |
FC Twente | 2009/10 | Eredivisie | 34 | 0 |
FC Twente | 2010/11 | Eredivisie | 4 | 0 |
FC Twente | 2011/12 | Eredivisie | 8 | 0 |
FC Twente | 2012/13 | Eredivisie | 7 | 0 |
FC Twente | 2013/14 | Eredivisie | 0 | 0 |
Hy het 1 keer vir die nasionale sokkerspan uitgedraf (teen Ghana), waartydens hy geen doelpunte aangeteken het nie.