Sandolien | |
---|---|
Blare en blomme. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. viscosa
|
Binomiale naam | |
Dodonaea viscosa |
Die sandolien of ysterbos (Dodonaea viscosa) is klein boompie wat voorkom aan die kusgebiede van Suid-Afrika vanaf Saldanhabaai tot in Mosambiek en ook in Gauteng, Mpumalanga, dele van Noordwes en Limpopo. Dit kom ook voor in die sentrale gedeelte van Zimbabwe. Die blare is enkelvoudig en gewoonlik harpuisagtig wat dit blink en klewerig maak. Die vrugte is sowat 1,5 cm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Ysterbos en in Engels as die Sand-olive.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Dodonaea viscosa. |