Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sandra Hess | |
Geboorte | 27 Maart 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sandra Hess (gebore 27 Maart 1968) is 'n Switserse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Encino Man (1992) en Mortal Kombat: Annihilation (1997), en in die televisiereeks NCIS (2003).