Sarcocaulon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Geraniaceae |
Genus: | Sarcocaulon (DC.) Sweet, (1826) |
Spesies | |
Sarcocaulon is 'n genus van blomdraende plante in die Geraniaceae familie. Die genus is inheems aan Angola, Namibië en Suid-Afrika.
Daar is dertien spesies wat tot die genus hoort: