Bloedblom Gifwortel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Scadoxus |
Spesie: | S. multiflorus
|
Binomiale naam | |
Scadoxus multiflorus (Martyn) Raf., (1838)
| |
Sinonieme | |
|
Scadoxus multiflorus is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Amaryllidaceae familie.
Die plant is inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Seychelle, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Soedan, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Die spesie het drie subspesies: