![]() | |||||||
| |||||||
Gestig | 1 November 2011 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Eerste vlug | 4 Junie 2012 | ||||||
Hoofspille | Singapoer Changi Lughawe | ||||||
Vlootgrootte | 6[2] | ||||||
Bestemmings | 12[3] | ||||||
Houermaatskappy | Singapore Airlines[4] | ||||||
Hoofkantoor | Singapoer Changi Lughawe | ||||||
Sleutelpersone | Campbell Wilson (H.U.B.)[5] | ||||||
Webwerf | www.flyscoot.com |
Scoot Pte Ltd (IATA-kode: TR, ICAO: TGW) is 'n Singapoergebaseerde langafstand-laekostelugredery. Dit vlieg medium- en langafstandroetes vanuit Singapoer, aanvanklik na Australië en China, met Boeing 777 vliegtuie wat van sy moedermaatskappy, Singapore Airlines verkry is.[6] Sy hoofkantoor is in Terminaal 1 op Singapoer Changi Lughawe in Changi.[7]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |