Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Scott Ellsworth | |
Geboortenaam | Harvey Charles Ellsworth |
---|---|
Geboorte | 4 Januarie 1927 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Scott Ellsworth (gebore 4 Januarie 1927) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Girls Are for Loving (1973) en in die televisiereekse The Rockford Files (1974), Beyond Westworld (1980), en The A-Team (1983).